Moneyweb
Die eerste private trein stoom op ‘n Transnet-spoorlyn
Kwazi Mabaso, uitvoerende hoof van Grindrod, gesels oor die maatskappy se geskiedkundige mylpaal as die eerste private treinoperateur wat ’n toetsrit op Transnet se nasionale vragspoornetwerk voltooi het.
Shown as published in the source's RSS feed. IndiaAIFounders doesn't link out to third-party sites — this is the complete detail available from the feed itself.