Tertius Simmers, die Wes-Kaapse provinsiale LUR vir infrastruktuur, gesels oor die regering se pogings om verdere onwettige uitbreiding te bekamp.