Prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, gesels oor die impak van werknemers se gedrag buite die werkplek op hul indiensneming, na aanleiding van die gebeure by ’n Sandton-klub waar die sakeman Lawrence Mudzinganyama vroue glo gedreig het.