Benjamin Kleynhans, medestigter van Nasiol Industrial SA, gesels oor die onderneming se nano-bedekkings wat oppervlaktes teen water, vuilheid, vlekke en slytasie beskerm.