Omri Thomas, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gee konteks oor Nvidia se aandeelprys, wat met 35% gestyg het, asook die 52-weeklaagtepunte op die plaaslike beurs.