Die minister van landbou, Willie Aucamp, verduidelik hoe die private sektor gaan help om Suid-Afrika se bek-en-klouseer-entstof te vervaardig.