Izak Theron van Jules of the Karoo gesels oor die springbokram van Jules of the Karoo wat Saterdag vir R3 miljoen by die Summit Wildlife-veiling opgeveil is, asook oor die springbok-trofeejagbedryf in Suid-Afrika.