Jaco Beukes, uitvoerende hoof van SAIL, ’n sportbemarkings- en borgskapmaatskappy, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die sportbemarkingsbedryf en hoe hy sy vrye tyd bestee.