Omar Baker, finansiële hoof van FNB se Islamitiese bankwese, verduidelik wat Islamitiese bankwese behels en gesels oor die wesenlike toename in die gebruik van Shari’ah-bankprodukte.